Thursday, February 25, 2010

21 - Huis bouery












Hier is die mure net klaar gebou - die bricklayers se gemors le nog oral rond. Daar is ook 'n foto van die twee vensters (nog nie klaar nie) wat ons aan die agterkant laat insit het. Intussen is dit plysterwerk aan die binnekant gedoen, ons het gister begin om die plafonne te verf. More kom hulle om die vensterrame te klaar te maak, deure te hang en ook die skurtings te doen. Die tops wat Terry gemaak het is al op.

1 comment: