Saturday, February 20, 2010

20 - Huis















Hierdie fotos het ek Sondag geneem. Ek het teen die bult hier oorkant die pad opgestap om die fotos te neem. Daardie blou goed is die insulasie, hulle bou maar anders hier. Dis moeilik om 'n foto van die huis te kry met al die bome wat in die pad is. Maar links van die skoorsteen is die nuwe deel.

No comments:

Post a Comment